This listing has been sold
Haymaking and Silage 3 Baal vurk 2017
Jy kan die bale 1vir1optel .55kw trekker is sterk genoeg .Die vurk werk sonder n toplink.Die penne gaan lê op die grond en skuif onder die baal in .As jy bale maak ,kan jy nie sonder die vurk werk nie .1 trekker doen dus 3 se werk .Volgens Koos Le Roux se meganiese handleiding is die loopkoste van n 55kw 4x2 trekkers R125 per uur .Jy bespaar dus R2500 per dag .Ons doen ook enkel en dubbel vurke ook.
View related ads
NH 6 Tolsnyer in very good condition comes off small farm one owner. Discount Implements Delmas Ilan ...
Welger 245 Spares Discount Implements Delmas Ilan 0836004952
{{advertMake}}
{{advertClassification}}
Already Contacted!
You have already contacted {{dealerName}} for this advert.
View more stock items from {{dealerName}}