Navigate AgriMag

Horticulture & crop management Pekaneut boompies te koop Randfontein omgewing

R 150

Plants Horticulture & crop management for Sale

Gauteng - Pretoria
Updated: 45d ago
Used

Gesonde pekaneut boompies te koop naby Randfontein! Geskik vir die huistuin, vrugteboord of plaas! Pekaneute hou van koue winters soos op die Hoëveld. Plant jou eie 'kosbos' (food forest) waar pekaneute die 'anker' plante is waarom ander gewasse geplant word. Gemengde kultivar boompies vir beter neutproduksie. Pekaneute is 'n SUPER VOEDSEL en 'n uitstekende produk om in te belê vir die toekoms. Skakel nou om teleurstelling te voorkom! Koop oop wortel boompies of in sakkies. Plant nou!

Id: 6575622
Message Dealer

Already Contacted!

You have already contacted Private Seller for this advert.

View more stock items from Private Seller.