ENKEL DEUR Vanghok. R4 000 Gelaai op koper se vervoer. Koerier kan gereel word vanaf Bloemhof. Kontak my gerus by . DIE REGTE TOP KWALITEIT Ystervark, Rooikat, Vark, Kat en alle ander probleem dier vanghok. TOPHOK Vanghokke se KWALITEIT EN WERKING WORD GEWAARBORG. Indien hok beskadig word tydens die vang proses sal hok gratis vervang word. Saam met vanghok ontvang kliënt lokaas en volledige stel tegnieke brosjure. Tophok het n hok vir elke probleemdier onder die son. Enige probleem op enige van die produkte word produk gratis vervang!
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.