Sukkel jy om jou kameelperde gevoer te kry in die winter. Laat FJC Staalwerke jou help met daardie probleem. Ons bou gekombineerde kameelperd voerders, wat beide pille en gras/lucerne kan voer. Die voerder het 'n dakkie wat help beskerm teen son en reen. Voerder kan van hoogte verstel soos wat jy nodig het om jou diere te bedien. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee in Donkerhoek naby Protoria. Kontak gerus vir Gerda Show 0733264492 vir 'n kwotasie
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.