Maak die laai van jou bokke en skape 'n moeitelose liggewig werk, ons stel bekend ons katrol aanhegsel met gravitasie slot op ons nuwe opgegradeerde laaibank vir skape en bokke. Moenie alleen sukkel met 'n laaibank wat jy met mannekrag moet optel nie, werk slim, nie met 'n gesukkel nie. Kontak Gerda 0.7.3.3.2.6.4.4.9.2. by FJC Staalwerke. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee in Donkerhoek naby Pretoria.
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.