Navigate AgriMag

Livestock handling equipment Lek Tafels

Please Contact

Livestock crushes and equipment Livestock handling equipment for Sale

Gauteng - Bronkhorstspruit
Updated: 52d ago
Used

Wanneer dit nodig is om vir jou diere lek blokke uit te sit om hulle hulle nodige minerale te gee, spesifiek met die protien blokke, dan is dit altyd 'n stryd om verhoed dat die diere die blokke vertrap, of om die blokke uit die nattigheid uit te hou. Hierdie lek tafels keer dat die diere die blokke vertrap, en dit hou die blokke uit die nat grond uit, natuurlik kan hierdie tafels op enige plek gebuik word, en het genoeg plek vir twee blokke. FJC staalwerke streef daarna om die werk van 'n boer ligter te maak, en meer innoverend te boer. Kwaliteit werkmanskap is gewaarborg. Kontak gerus vir Gerda 0.7.3.3.2.6.4.4.9.2. vir 'n kwotasie. Ons is gelee in Donkerhoek naby Pretoria.

Id: 8128858
*Terms and Conditions apply.
Message Dealer
By continuing I understand and agree with AgriMag's Terms of Service and Privacy Policy.

Already Contacted!

You have already contacted Private Seller for this advert.

View more stock items from Private Seller.