Is voer tyd vir jou 'n tyd rowende aksie, maak dit wat vir jou veronderstel is om 'n genotvolle boerdery te wees, 'n genotlose gejaag. Kom bele in een van FJC Staalwerke se self voerders wat perfek werk saam met pille, en verander jou gejaag in kalmte. Ons maak self voerders van verskillende groottes, sodat dit kan pas by jou unike behoeftes. Van bediening van groot kampe, tot enkel kampies. Gerda 0.7.3.3.2.6.4.4.9.2. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee in Donkerhoek naby Pretoria.
All advert data including images, descriptions & pricing on AgriMag is supplied by our advertising partners. Although we pride ourselves in supplying accurate data, images and pricing, neither AgriMag nor our advertising partners may be held responsible for any errors that may occur. A detailed email will be supplied by AgriMag and/or the relevant dealer upon enquiring on any stock.
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.