FJC Staalwerke, ons vervaardig verstelbare drukgang panele om jou diere van volwasse tot jonk te hanteer sonder 'n gesukkel. Keer dat jou diere omdraai in die gange, keer dat hulle mekaar verdruk in die gange, ondersoek, spuit, doseer jou diere makliker in die gange. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Show 0733264492
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.