FJC Staalwerke, ons vervaardig skaap/bok skale, ons bou die oop krat wat geskik is saam met 'n hangskaal, en ons bou die toe krat wat geskik is saam met die elektroniese monitor met laai selle. Ons bou ook verhoogde werkstasies en die skaal kan daarin gekorporeer word. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwitasie. 0.7.3.3.2.6.4.4.9.2
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.