FJC Staalwerke, ons vervaardig skaap kraal rame, hekke, drukgange, ooi lam rame, forseer surkels en vele meer. Ons bou standaard sowel as spesiale versoeke. Ons bou volgens jou persoonlike behoeftes. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Show 0733264492.
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.