FJC Staalwerke vervaardig hierdie verskuifbare bees nekklamp, met opslaanbare crush en skuifhek. Een van die krush panele het 'n klein hekkie in wat ook dien as 'n blok vir die beeste van agter af, sowel as maklike toegang tot dier. Skaal platform kan ook bygevoeg word. Struktuur is stewig en sterk. Ons bou volgens jou persoonlike behoeftes. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Donkerhoek area. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Show 0733264492
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller.The message was successfully sent
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Or save the number 066 086 5780 and WhatsApp us.