Navigate AgriMag

Livestock handling equipment Verhoogde werkstasie

Please Contact

Livestock scale equipment Livestock handling equipment for Sale

Gauteng - Bronkhorstspruit
Updated: 52d ago
Used

Wil jy met gemak met jou diere werk, protesteer jou rug bietjie na die einde van die dag se harde werk. Nou kan jy met gemak met jou diere werk op FJC Staalwerke se verhoogde werkstasie. 'N skaal kan geinkorporeer word, of ons kan hom vir jou 'n dubbel stasie maak. Maar hierdie een soos in die foto het 'n nekklamp, twee swaai hekkies, hanterings hekkies aan die kante wat kan oopmaak en 'n skaal in. Gerda 0.7.3.3.2.6.4.4.9.2. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Ons is gelee in die Donkerhoek omgewing naby Pretoria. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg.

Id: 8128931
*Terms and Conditions apply.
Message Dealer
By continuing I understand and agree with AgriMag's Terms of Service and Privacy Policy.

Already Contacted!

You have already contacted Private Seller for this advert.

View more stock items from Private Seller.