This listing has been sold
Agricultural Trailers TIPWA 10T | V149 2020
V149: Tipwa met standaardklap V131: Tipwa met outomaties oopmaakaksie vir groente-hantering V130: Tipwa met ekstensies Komponente Wielspoor 2,350mm Tipvermoë: 45o Ingooihoogte: 2,100mm Bande: 560/60/R22.5 Stadium 5 teleskopiese silinder Veer voor op bak om die impak op die trekstang (drawbar) te verminder Unieke A-tipe-onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van tipbak aaneen is, met ‘n ondersteundende raam vir die bak Werking Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die standaard-wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak, haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word. Met die aartappelwa beweeg klap eers weg van bak sodat moere nie teen klap druk nie. Die breër band bied selfs beter gewigsverspreiding Opsioneel Massakante 600mm kante: 13m3
View related ads
Year: 2007. Manufacturer: Top Trailers. Type: Twin Bin Side Tipper Trailer. Papers: Yes. Dealer stoc ...
BPI 4 ton tip trailer like new. Discount Implements Delmas Ilan 0836004952
15 ton tip trailer with dolly. Discount Implements Delmas No Reg Documents
Other Agricultural trailers 3 Ton Single Axle Tipper Trailer
3 Ton Single Axle Tipper Trailer Condition: New
{{advertMake}}
{{advertClassification}}
Already Contacted!
You have already contacted {{dealerName}} for this advert.
View more stock items from {{dealerName}}