Navigate AgriMag

Livestock self voerdes

Please Contact

Feeding systems Livestock for Sale

Gauteng - Bronkhorstspruit
Updated: 2h 27m ago
Used

FJC Staalwerke, ons bou hierdie self voerders vir die skape en bokke. Dit werk uitstekend vir pille. Verminder jou tyd spandeer aan voer gee. Maak vol en vergeet van hom. Verskuifbare self voerders met kruip panele vir jou lammers, 1.8m Voerders vir jou groot kampe, 1.2m voerders vir jou kleiner kampe, en dan ook die minni voerders vir jou Ooi met meerfoudige lammers of jou kwarentyn/siekeboek kampe. Baie netjies, sterk, ekonomies. Kwalityt werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Show 0733264492

Id: 8148408
*Terms and Conditions apply.
Message Dealer
By continuing I understand and agree with AgriMag's Terms of Service and Privacy Policy.

Already Contacted!

You have already contacted Private Seller for this advert.

View more stock items from Private Seller.