15 hours
Inligting:
Voldoende trekker: 140kW
Volume: 5m3
Lembreedte: 2,300mm
Gewig: 2 500kg
Gewig op sleepstang (drawbar) (leeg): 800kg
Bande: 10.50/16”
Wielspoor : 2,000mm
Komponente
Ten volle hidrolies
4 Hidroliese punte
Die ketting stel die bak se korrekte uitgooivermoë
Werking
Die skep-aksie is so ontwerp dat die volle gewig
van die skrop op die lem afdruk. Werking is die
beste in onbewerkte grond en die skrop se bak
kan ten volle toemaak en die vrag vir die volle rit
behou (200mm grondvrye hoogte)
Voordeel
Die skrop is al meer as 20 jaar in produksie en
het al sy waarde op die plaas bewys. Met ‘n skrop
word meer as net damme gebou. Dit word ook
gebruik vir algemene werke, slote regmaak, paaie
bou en lande opvul ná verspoelings
Thank you for your interest!
Thank you for your interest!
Thank you for your interest!
You've just been sent an email
that contains a confirmation link.
You will start receiving your vehicle as soon as you activate the via the link in the email.
Every time new Other Attachments in Freestate are added, you will be emailed.
You've just been sent an email that contains a confirmation link.
You will start receiving your newsletters as soon as you activate them via the link in the email.
Every time a new newsletter is released, you will be emailed
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Have the dealer call you back
Once you submit your number to the dealer, they will be notified to call you back as soon as possible.