This listing has been sold
Attachments DAMSKROP 5M3 | V177 2020
Inligting: Voldoende trekker: 140kW Volume: 5m3 Lembreedte: 2,300mm Gewig: 2 500kg Gewig op sleepstang (drawbar) (leeg): 800kg Bande: 10.50/16” Wielspoor : 2,000mm Komponente Ten volle hidrolies 4 Hidroliese punte Die ketting stel die bak se korrekte uitgooivermoë Werking Die skep-aksie is so ontwerp dat die volle gewig van die skrop op die lem afdruk. Werking is die beste in onbewerkte grond en die skrop se bak kan ten volle toemaak en die vrag vir die volle rit behou (200mm grondvrye hoogte) Voordeel Die skrop is al meer as 20 jaar in produksie en het al sy waarde op die plaas bewys. Met ‘n skrop word meer as net damme gebou. Dit word ook gebruik vir algemene werke, slote regmaak, paaie bou en lande opvul ná verspoelings
View related ads
CAT Attachments Sand Grab Bucket
Good condition. If transport for items are required, you can use Vinc's Se Dinge Transport Services. ...
Other Attachments CC AGRI KUILVOERGRAB / SILAGE GRAB
CC AGRI KUILVOERGRAB / SILAGE GRAB CONTACT US: COBUS - 0828973779 MARCO - 0828991034 EMAIL : cd.c ...
{{advertMake}}
{{advertClassification}}
Already Contacted!
You have already contacted {{dealerName}} for this advert.
View more stock items from {{dealerName}}